Homebrew films

Portfolio

News

  • kykNET se nuwe speletjiesprogram

    Op Die Spel wil die eerste Afrikaanse taalkampioen opspoor en word eersdaags elke Dinsdagaand op kykNET uitgesaai. Hier word deelnemers se taal en algemene kennis getoets, met Rian van Heerden aan die stuur van sake.

    read more

  • Koekedore, die tyd om in te skryf… is NOU!

    Is jy dalk die volgende passievolle Mareli, of die perfeksionistiese Martjie? Kan jy koeksisters vleg soos Gerda, of melktert bak soos Gerrit? Die inskrywings vir die tweede seisoen van die gewilde Koekedoor-reeks is nou oop!

    read more

  • Die Glam Guru is terug

    Hannon Bothma, die land se enigste Glam Guru, is terug vir nog ‘n seisoen van dié transformasie-realiteitsprogram. Die eerste episode van die nuwe seisoen sal op Sondag, 18 Oktober, om 18:00 op kykNET uitgesaai word en 21:00 op kykNET & Kie.

    read more

Our Team

Clients

We succeed upon working with clients who are determined to go beyond limitation and conventions goals.

ENCA KYKNET KYKNET&KIE KYKNET-MUSIEK MZANZI SABC2 SABC3 ANIMAL-PLANET NHU MNET MK KOOWEE MEDIA24

Contact

Your Name (required)

Your Email (required)

Subject

Your Message

Loading map...

Loading

Cape Town
Tel: +27 (0)21 422 3452
Fax: +27 (0)21 422 3425

Email: info@homebrewfilms.co.za

Physical:
46 Orange Street
Gardens, Cape Town

Postal:
Postnet Suite 248
Private Bag X1
Vlaeberg
8018